Op Soek Na Wysheid
Joyce MeyerR 280.00 Price and availability exclusive to website
FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.
R 280.00 Price and availability exclusive to website
Die boek Spreuke is 'n skatkis van geestelike en praktiese wysheid wat ons toerus om ons beste lewe te lei. Kennis is belangrik, maar as dit nie in aksie omgeskakel word nie, slaag dit nie daarin om transformerende verandering in ons lewens te skep nie. Met inspirerende vrae om deurdagte refleksie te bevorder, sal Op soek na wysheid jou die fundamentele beginsels leer en God se hulp verseker om dit te beoefen. Die boek werk volledig deur al die hoofstukke van Spreuke.