Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied 'n omvattende blik op allerhande soorte diere - van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis!
Kinders kan onder andere ontdek hoe vo?ls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die ergste koue oorleef. Die illustrasies en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel!
Format:
CONTRIBUTORS: Tom Jackson
EAN: 9780798179546
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 280 cm
PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 2019-10-20
CITY:
GENRE: JUVENILE NONFICTION / Animals / General
WIDTH: 216 cm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage general interest: Nature, animals, the natural world