FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Dierestories vir Slaaptyd: Soete Drome Saam Met die Groot Vyf

Hugo De Wet
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 202.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 202 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 33.66 per month!
      3x monthly payments of R 67.33 with
      4x fortnightly payments of R 50.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Sê goeienag saam met Ollie die Olifant, Lara die Luiperd, Bertie die Buffel, Rienie die Renoster en Louis die Leeu in hierdie pragtige versameling slaaptydstories. Elke verhaal neem klein hartjies op ’n gerusstellende avontuur saam met die Groot Vyf deur die Afrika-bosveld. Die stories hanteer temas soos gehoorsaamheid, hoe om vrese te oorkom, vriendelikheid, moed en die warmte van ’n liefdevolle gesin.’n Heerlike voorleesboek wat ouers en kinders aand ná aand saam kan geniet.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Hugo De Wet EAN: 9780798185912 COUNTRY: South Africa PAGES: 64 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 210 mm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-07-10 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Science & Nature / General WIDTH: 210 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Pragtige voorleesverhale vir kleintjies, oor klein diertjies

      Na ’n besige dag was ek sommer lus om saam met De Wet Hugo en die klein diertjies rustig te raak. Dierestories vir slaaptyd is inderdaad ’n goeie resep vir soete drome, soos die buiteblad beloof.
      Die teks is heel eenvoudig, maar spreek ’n paar belangrike dinge aan waaroor ouers en klein kinders lekker kan gesels. Die eerste daarvan is aandagafleibaarheid wat lei tot ongehoorsaamheid. Ollie beland letterlik diep in die moeilikheid omdat hy nie by die trop bly nie.
      Die volgende is vrees vir die donker, en hier is dit ’n klein luiperdjie wat daardie bangheid moet oorkom. Ontmoet vervolgens vir Bertie, ’n buffelkalfie wat buite sy aard loop en knor en baklei. Hy moet leer dat mens soms in ’n slegte bui kan wees, maar dan moet dit hanteer word sonder om met ander lelik te wees.
      Rienie is ’n skaam renostertjie wat eensaam is. Leer die kinders dat hulle gerus kan maats maak om nie alleen te wees nie. Louis is ’n baie woelige leeuwelpie, maar by mamma kan hy tot ruste kom.

      Hierdie oulike stories is kunstig geïllustreer deur Kelly Brown. Dit is nommerpas vir voorlees en saamkuier en dan rustig slaap soos die groot vyf se dierekinders. Die lieflike volkleur prenteboek is uitgegee deur Human & Rousseau, ‘n druknaam van Jonathan Ball Uitgewers in Suid-Afrika.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account