Daar is ’n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin …1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie.Ons het al die reëls oortree …
Format:
CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Elsabe Milandri
EAN: 9780799342352
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 0 g
HEIGHT: 212 cm
PUBLISHED BY: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 2015-04-01
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / Social Themes / Adolescence & Coming of Age
WIDTH: 137 cm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.