FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Middernagfees

Middernagfees

Jaco Jacobs, Chris Venter

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Format:

      Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ’n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ’n monstertoilet ... Dit is net ’n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Chris Venter EAN: 9780799345186 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2013-08-02 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Paranormal, Occult & Supernatural WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Horror and ghost stories, chillers

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop. Chris Venter is tans een van die gewildste en talentvolste jong illustreerders in Suid-Afrika. Sy illustrasies pryk in talle Afrikaanse kinderboeke, waaronder die bekroonde Waarvoor is seerowers bang? en Karla Krullebol (waarvoor hy ATKV-Kinderboektoekennings vir sy illustrasies ontvang het), asook SuperBoetie, Onverklaarbaar, My boetie dink hy’s Batman en die Speurhond Willem-reeks.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account