Met Katriena het Riana Scheepers ’n onvergeetlike karakter geskep wat almal in Suid-Afrika laat lag het - vir onsself. En nou is die ontstuitbare Katriena terug met nóg meer kwinkslae en stories.
CONTRIBUTORS: Riana Scheepers
EAN: 9780799351699
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 0 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: FICTION / Short Stories (single author)
WIDTH: 0 cm
SPINE:
Book Themes:
Modern and contemporary fiction: general and literary, Short stories
Dr Riana Scheepers is een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans. Uit haar pen het agt kortverhaalbundels, twee romans, ‘n digbundel, twee rubriekbundels, kinderverhale en verskeie akademiese en joernalistieke artikels verskyn. Sy is ook samesteller van vyf bloemlesings wat in Suid-Afrika en in België verskyn het. Haar literêre werk is vertaal in Nederlands, Spaans, Frans en Engels. Sy is reeds bekroon met die Akademie vir Wetenskap en Kuns se Eugène Marais-prys, die ATKV-prosaprys, die FAK-prys en die ATKV Kinderboekprys. Riana woon op die historiese wynplaas De Compagnie in die Wamakersvallei. Sy is bedags plaasbestuurder en snags skrywer. Sy woon ook op Paternoster in ‘n visserhuis, in Namibië in ‘n spookhuis en in ‘n kliphuis in die Tankwa-Karoo.
Book Partnerships
For the Fans