FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Leer my lees (Vlak 3) 3: Tippie ry fiets

Jose Palmer, Zinelda McDonald, Reinette Lombard

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format:

      Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
      CONTRIBUTORS: Jose Palmer, Zinelda McDonald, Reinette Lombard EAN: 9780799379952 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-04-20 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Interactive Adventures, JUVENILE FICTION / Readers / Beginner WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Afrikaans, Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose Palmer en Reinette Lombard met die Leer my lees-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Zinelda McDonald woon in Pretoria. Sy het ’n honneursgraad in grafiese ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf. Reeds in haar studiejare het sy ’n unieke styl ontwikkel. Sy het al talle kinderboeke, handboeke en opvoedkundige gidse geïllustreer, waaronder publikasies soos Die coolste ouma op aarde, Kougom in my hare, Op die punt van my tong, Wiskunde gee my maagpyn, en Moenie hierdie boek eet nie! Haar illustrasies is reeds met twee ATKV-Woordveertjies bekroon, en in 2017 is sy saam met Jaco Jacobs as wenner van die Exclusive Books/IBBY SA-toekenning aangewys vir Moenie hierdie boek eet nie Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose Palmer en Reinette Lombard met die Leer my lees-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account