FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Reënboogrant Tieners: Omnibus 1

Louise van Niekerk

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format:

      Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries; Hunks en hamburgers; Raves en rugstekers
      CONTRIBUTORS: Louise van Niekerk EAN: 9780799383959 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-03-28 CITY: GENRE: YOUNG ADULT FICTION / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Met topverkopertitels soos die Reënboogrant-reeks en die Monstermaan-reeks agter haar naam, is Louise van Niekerk een van die gewildste skrywers van kinder- en jeugverhale in Afrikaans. Sy skryf ook vir radio, tydskrifte en die televisie, en as televisievervaardiger het sy baanbrekerswerk verrig met die program Dtv (Deaf TV) wat in 1996 vir SABC3 begin is om ’n eie televisieprogram vir dowes te vervaardig. Hierbenewens het sy haar eie dramaskool waar sy reeds verskeie bekende akteurs en aktrises opgelei het. Sy is getroud en het twee seuns.

      Recently viewed products

      Close