Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat lê van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd.
CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs
EAN: 9780799388794
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 0 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Science Fiction / General
WIDTH: 0 cm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Science fiction
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.
Book Partnerships
For the Fans