FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Stalmaats omnibus 2

Stalmaats omnibus 2

Lize Roux

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Format:

      Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ’n skuiling te red – waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak.En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Komaan, Karen! Seeponies; Roset; Vrye Teuels; Gevaar op Dagbreek
      CONTRIBUTORS: Lize Roux EAN: 9780799389302 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-06-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Lize Roux het op ’n Karooplaas grootgeword en sy verlang nog steeds terug daarheen. Een van haar heel eerste kleintydfoto’s is van haarself op die rug van hul perd, Goldie, met haar pa wat die teuels vashou.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account