FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Rondomtalie: Die beste rympies en liedjies van Jaco Jacobs - CD wat 30

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format:

      Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met 'n CD by!Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en 'n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik!In Rondomtalie verskyn 'n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die talentvolle kunstenaar Karen Ahlschläger geïllustreer. En om als te kroon bevat die boek ook 'n CD waarop die veelbekroonde toonsetter en sangeres Anna Davel haar fantastiese toonsettings van al 30 versies sing!Kom ry saam op die Teddiebeerbus, ontmoet vir Bambino die reus van Bitterbos, galop op die rug van 'n wilde perd, soek goggas in die tuin of hou 'n kussinggeveg! Die boek bevat altesaam 30 rympies en 30 liedjies.Hierdie pragpublikasie beloof ure se vermaak vir kleuters – en is 'n trotse toevoeging tot enige kleuter se boekrak en musiekversameling!Inhoud/Speellys1. Kielie-kabouter2. Bambino, die reus van Bitterbos3. Grootmeneer4. 'n Dag by die dieretuin5. Voëltjies hou van sing6. Spat in die bad7. Dinosouruspret8. Slaap, Sibongile9. Skoppelmaai10. Padda op 'n klip11. Klop, klop, klop12. Tande borsel13. Teddie se wiegelied14. Tien pikkewyne15. Wilde perd16. Spring17. Winkel toe18. Hande klap19. Kattermaai20. Trapsoetjies21. Die Teddiebeerbus22. Blokkies23. My klere het gekrimp24. Blou ballon25. Wolke26. Goggas27. As jy mooi vra28. Voor die spieël29. Daar's 'n beer in my bed30. Kussinggeveg
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9780799389357 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-11-18 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Nursery Rhymes WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Early years: verse, rhymes and wordplay

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Karen Ahlschlager is in Oos-Londen gebore en het ’n Nasionale Hoer Diploma in Grafiese Ontwerp behaal. Daarna het sy olieverfskilder aan die Michael Pettit-kunsskool in Kaapstad gestudeer. Sy het haar loopbaan as grafiese ontwerper, boekontwerper en rekenaargrafikadosent afgeskop, en sy het reeds kommersiele werk vir verskeie maatskappye asook plaaslike en internasionale uitgewerye gedoen. Sy was ook die illustreerder van Jaco Jacobs se Die Teddiebeerbus en ander rympies en Holderstebolder: Rympies vir rakkers. Anna Davel bekoor gehore reeds twee dekades lank met ’n kombinasie van haar rokerige stem, sielvolle optredes en pragtige oorspronklike komposisies. Haar musiekloopbaan het in 1997 afgeskop toe sy die ATKV Crescendo-kompetisie met ’n oorspronklike komposisie gewen het. Nadat sy haar Diploma in Ligte Musiek/Jazz in 1998 aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie voltooi het, het sy die wereld saam met die a cappella-groep Cutt Glass platgetoer. Haar sololoopbaan het in 2003 afgeskop, en sy het nege hoog aangeskrewe albums en ’n magdom oorspronklike liedjies die lig laat sien. In 2006 is haar solodebuut met die gesogte SAMA vir beste Afrikaanse volwasse kontemporere album bekroon, en sy was ook as aktrise in rolprente soos Susannah van Biljon en Suurlemoen! te sien.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account