FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Op my planeet: die beste rympies van Jaco Jacobs

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Format:

      Welkom op ’n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ’n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ’n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ’n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind. Jy kan ontdek jou boetie is ’n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat ... of ’n luislang kan jou ouma insluk! Daar is deesdae byna nie ’n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie. Sedert die verskyning van sy eerste rympieboek, Wurms met tamatiesous, in 2005 het ’n hele rits rympies uit sy pen gevloei. Hierdie reuse-rympieboek bevat van die gewildste verse uit Jaco se bundels wat oor die jare verskyn het, insluitende: * Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje) * ’n Brulpadda in my tas * My boetie dink hy’s Batman * Kougom in my hare * Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers; En daar is ook ’n paar SPLINTERNUWE rympies as bonus!
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9780799390636 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-11-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Nursery Rhymes WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Early years: verse, rhymes and wordplay

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 140 boeke vir tieners, kinders en kleuters! Talle van Jaco se boeke, soos sy tienerromans Suurlemoen! en Perfek, is topverkopers, en twee van sy boeke is reeds verfilm. Meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop en hy spog met talle bekronings, waaronder die Alba Bouwerprys, die CP Hoogenhoutmedalje, die Exclusive Books/IBBY-prys, die Tienie Hollowaymedalje en 24 ATKV-Kinderboektoekennings. In 2018 word twee van sy boeke wêreldwyd in Engels uitgegee: A Good Day for Climbing Trees en A Good Night for Shooting Zombies. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetel-luislang. Zinelda McDonald is 'n kunstenaar met 'n honneursgraad in grafiese ontwerp van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus, en sy illustreer meestal kinderboeke en ontwerpe omslag vir romans vir jong volwassenes. Sy het verskeie toekennings vir haar werk ontvang.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account