FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Huisies van papier

Huisies van papier

Dalena Theron

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Format: Paperback / softback

      Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa’s en ’n onheilige horde honde en katte op ’n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het – ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, ’n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa’s verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so ’n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol?In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.
      CONTRIBUTORS: Dalena Theron EAN: 9781415207086 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2015-06-01 CITY: GENRE: NON-CLASSIFIABLE WIDTH: 134 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Dalena Theron is ’n joernalis met grade in die joernalistiek en sosiale antropologie van die Universiteit van Pretoria. Sy skryf ook kortverhale. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en het in Pretoria en São Paulo gewoon en gewerk. Tans woon sy in Kaapstad saam met haar man en seun. Huisies van papier is haar eerste roman.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account