FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Vlam in die sneeu

Vlam in die sneeu

Andre Brink

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 950.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 950 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 158.33 per month!
      3x monthly payments of R 316.66 with
      4x fortnightly payments of R 237.50 with

      Format:

      Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan Andre P. Brink om dankie te se vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. So begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings. “Moenie – Here, Ingrid – in Jan [Rabie] se huis doen wat jy wou doen nie. Daar is geen redelike gronde waarop ek jou kan – of wil – oortuig nie. Dalk dring ek daarop aan uit suiwer selfsugtige oorwegings. Maar moenie. Jy moet nog dinge maak soos “Begin somer”, “Dood van ’n maagd”, “Bitterbessie dagbreek”, “Art poetique”, die reeks “Intieme gesprekkies”; en ons moet saam weer maak wat nie in Afrikaans “gemaak” kan word nie: liefde.” – AB, 21 April 1963. “Jy moet tog nie die boek Die ambassadeur noem nie. Niemand sal dit koop nie … dis so ’n stowwerige ou titel.” – IJ, 1 Mei 1963. “Dink jy dis wys om Bartho [Smit] en Stephen [Etienne le Roux] saam (ons twee saam) te sien? Ek sal jou in elk geval nie dwarsboom nie – het net gewonder! Want tot ek jou mooi brief gekry het, het ek die saak as ’n hot top secret behandel. Tot datum weet net Juliana Bouws – ek moes iemand vertel!” – IJ, 20 November 1964. Francis Galloway doen navorsing op die terrein van boekgeskiedenis en uitgeweryondersoek. Sy is die redakteur van die afdeling geesteswetenskappe van LitNet Akademies. Gedurende haar loopbaan was sy ’n dosent in Afrikaanse letterkunde en in uitgewerswese; ’n navorser van die Suid-Afrikaanse literatuursisteem en ’n akademiese uitgewer. Sy is die samesteller of skrywer van oorsigte en artikels oor die plaaslike boeklandskap.
      CONTRIBUTORS: Andre Brink EAN: 9781415208939 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 1430 g HEIGHT: 227 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2015-11-18 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Personal Memoirs, FAMILY & RELATIONSHIPS / Love & Romance, FAMILY & RELATIONSHIPS / Marriage & Long-Term Relationships, FAMILY & RELATIONSHIPS / Dating, LITERARY COLLECTIONS / Letters WIDTH: 170 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, c 1960 to c 1969, Diaries, letters and journals, Dating, relationships, living together and marriage: advice and issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account