FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Lokval

Bettina Wyngaard
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with
      Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder. Maar wat as sy 'n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry? Wat as sy 'n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig? G'n wonder sy gaan tydelik terug polisie toe nie. Natuurlik betrek sy Blackie, Henk en Stella ook, maar dis nie sonder komplikasies nie. Haar span is dieper geraak deur die verlies van hul kollegas as wat hulle self besef. Boonop kom die skerpskutter terug wat hulle voorheen gehelp het. Maar is hulle vriend of vyand? Hoekom word die name van mense, onmiskenbaar op 'n moordlys, so meedoenloos afgetik deur iemand met 'n koel kop en peperduur smaak in whisky? Vir Nicci voel dit of die roesagtige reuk van bloed haar agtervolg. En een slagoffer is wreder en meer obseen gemartel as die ander. Die plot knoop met elke kinkel stywer vas. Roosbome in die tuine van hooggeplaastes verberg die afgryslikste geheime. Voor hul oe neem mensehandel skrikwekkende afmetings aan. Hulle opdrag is: vlek 'n internasionale sindikaat oop. Daarom moet hulle 'n lokval stel. Maar wie is aas? En wie bobaas?
      Format: CONTRIBUTORS: Bettina Wyngaard EAN: 9781415211090 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 260 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2023-01-03 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Mystery & Detective / Police Procedural, FICTION / Thrillers / Suspense, FICTION / Crime WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account