Op haar kenmerkende positiewe manier, deel die skrywer haar insig en wysheid oor hoe om 'n lewe te ervaar wat uitstyg bo die alledaagse – 'n sensasionele lewe geskoei op God se riglyne en handelswyse. Haar boodskap van hoop sal jou aanmoedig om die verlede agter te laat en ’n nuwe toekoms met God tegemoet te gaan. Haar boodskap is eerlik en reguit, maar tog ook positief, opbouend en toeganklik vir persone van enige ouderdom. Sy fokus op kwessies soos gesindhede, gesondheid, seksualiiteit, vriendskap, werk, gedagtes, woorde en baie andder sake wat van toepassing is op ons daaglikse lewe en verhouding met God.
Format:
CONTRIBUTORS: Paula White
EAN: 9781415300121
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 0 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: Struik Christian Books
DATE PUBLISHED: 2006-08-01
CITY:
GENRE: NON-CLASSIFIABLE
WIDTH: 0 cm
SPINE: