FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Leef voluit en vreesloos

J. Meyer
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ’n lewe van selfvertroue. Dit het ook gegroei uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Op haar kenmerkende reguit, praktiese manier help sy die leser om die struikelblokke na ’n lewe van oorwinning en selfvertroue te oorkom en haar volle potensiaal te bereik. Leef voluit en vreesloos bestaan uit twee dele: `Die gawe van selfvertroue’, en `Verwyder vrees in jou lewe’. In die eerste deel verduidelik sy onder meer: hoe om struikelblokke op pad na selfvertroue te identifiseer; hoe voldoende voorbereiding vroue bemagtig; hoe om van onafhanklikheid na afhanklikheid van God te beweeg, en die karaktereienskappe van ’n vrou met selfvertroue. In die tweede deel wys sy hoe om vrees te hanteer en met vertroue te begin leef. Hierdie boek sal jou opnuut herinner dat vroue ’n besondere rol het om te speel in die wereld, en jou in staat stel om daardie rol voluit en sonder vrees te vervul.
      Format: CONTRIBUTORS: J. Meyer EAN: 9781415301432 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 420 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Books DATE PUBLISHED: 2007-04-15 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account