Soek jy na ’n spesiale geskenk vir Moedersdag? Met pragtige foto’s en aanhalings, en die moontlikheid om jou eie stempel daarop af te druk, is spesiale herinneringe aan jou, ma net wat jy nodig het. Dit bevat: treffende aanhalings; pragtige foto’s; spasie om jou eie foto’s in te plak; geleentheid om persoonlike boodskappies en gedagtes vir ma neer te skryf. Spesiale herinneringe aan jou, ma is ’n unieke boekie wat ma’s sal koester en vir baie jare soos goud sal bewaar. Met jou foto’s, jou gedagtes en woorde aan jou ma, kan jy seker wees dat jou ma nie nog ’n geskenk soos joune sal kry nie.
Format:
CONTRIBUTORS:
EAN: 9781415324172
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 459 g
HEIGHT: 200 cm
PUBLISHED BY: Struik Christian Books
DATE PUBLISHED: 2013-04-01
CITY:
GENRE: NON-CLASSIFIABLE, RELIGION / Christian Living / General
WIDTH: 200 cm
SPINE:
Book Themes:
Christian life and practice, Gift books