FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    kragtige gebed van 'n vrou

kragtige gebed van 'n vrou

Perry Stone

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      In die Bybel kan God nie die gebed van 'n Goddelike vrou weerstaan nie, en 'n Goddelike vrou kan dit nie weerstaan om met God te kommunikeer nie. Vroue se gebede het geweldige krag om God se hart aan te raak, God se hand te beweeg, God se gedagtes te verander en God se guns te wen. Perry Stone neem jou op 'n toer van die gebedslewens van verskeie Bybelse vroue om jou te wys hoe om doeltreffend vir jou familie te bid. Deur te fokus op Ragab se storie, wat se verbond met God gesimboliseer word deur 'n bloedrooi draad wat by haar venster uithang, gee hy spesifieke, praktiese gebede en voorbeelde wat jou sal help om jou geestelike outoriteit op te neem om jou gesin veilig te hou. Jy sal die volgende ontdek: Vier geestelike waarhede wat elke moeder kan gebruik, vyf gebede vir wanneer jou gesin in die moeilikheid is, hoe om jou kinders vir hulle roepings voor te berei, hoe om te bid om jou verlore seuns en dogters terug te bring huis toe en hoe om Satan se vestings oor jou bloedlyn te verbreek, en baie meer. Jou bloedrooi tou is jou geloof wat aan 'n belofte vashou wanneer die stad besig is om te skuk en die mure om jou begin inval. Jou bloedrooi tou is jou gebed wat jou gesin teen gevegte van buite beskerm. Jou bloedrooi tou is wat jy om jou geliefdes bind, deur vas te hou aan die tou, vas te hou aan jou gebede en belydenisse, totdat jy hulle uit die put van wanhoop en verwoesting gelig is. Met behulp van een stap van geloof – 'n rooi tou wat uit 'n venster hang – word 'n familie se nalatenskap gevorm. Dit is tyd om dieselfde met joune te doen.
      CONTRIBUTORS: Perry Stone EAN: 9781415330975 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 320 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Books DATE PUBLISHED: 2015-04-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / Prayer WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Prayer and prayer books

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Perry Stone is die topverkoperskrywer van verskeie boeke, ingesluit Ontdek die kode van die Heilige Gees en Ontsluit die Joodse kode. Van sy jongste boeke sluit in Daar’s 'n kraak in jou wapenrusting en Judasbok. Hy bestuur een van Amerika se grootste bedienings, The Voice of Evangelism en het 'n graad in teologie. Hy woon in Tennessee saam met sy vrou, Pam, en hul twee kinders.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account