FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Bestem Tot Geestelike Groei

Dirkie Van Der Spuy
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Elke mens is bestem om geestelik te groei. In hierdie hersiene uitgawe stip Dirkie van der Spuy die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskryf die mylpale op hierdie pad in eenvoudige, maar lewensveranderende taal, en wys onder meer op die belangrikheid van geestelike wedergeboorte, vervulling met die Heilige Gees, God se Woord, getuienis, gehoorsaamheid, diensbaarheid en innerlike genesing. Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n groeipad na n dieper verhouding met God. Ontdek die volheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.
      Format: CONTRIBUTORS: Dirkie Van Der Spuy EAN: 9781415332504 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 223 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2020-12-20 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account