FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Die doelgerigte lewe

Rick Warren

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 255.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 255 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 42.50 per month!
      3x monthly payments of R 85.00 with
      4x fortnightly payments of R 63.75 with
      Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren le die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het. Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het. Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen: Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid; Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar; Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer; Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen; Ons is gemaak vir ’n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef. Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in ’n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.
      CONTRIBUTORS: Rick Warren EAN: 9781415333488 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 550 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Books DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General, RELIGION / Christian Living / Spiritual Growth WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Christian life and practice, Spirituality and religious experience

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Dr. Rick Warren is ’n pastor, skrywer, teoloog en filantroop. Sy boek, The Purpose driven Life, word deur Publishers Weekly as die suksesvolste verkoper van nie-fiksie in die geskiedenis beskryf en het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Warren het Saddleback Gemeente in 1980 gestig saam met sy vrou, Kay. Buiten die kerk in in Lake Forest, Kalifornie, het Saddleback tien satelietkampusse in Suid-Kalifornie en ook drie internasionale kampusse.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Close