FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Jou Voetpad Na Vrede

Jou Voetpad Na Vrede

Milanie Vosloo

    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Hardback

      God wil he sy kinders moet deur Hom gelukkige en vervulde mense wees. Stap dan die pad na vrede saam met Milanie Vosloo en die God van vreugde. Jou voetpad na vrede se 366 dagstukke bespreek temas soos hoop, eerlikheid, nuut glo, gee en ontvang, geluk en jy kan maar net jy wees. Hierdeur sal lesers die versekering ontvang dat gelowiges weer kan probeer omdat ons onder God se vergifnismantel leef, dat daar altyd hoop is ten spyte van donker oomblikke en dat ons mense met rustigheid kan wees omdat God ons lei. Milanie se gebed vir haar lesers is dat Jou voetpad na vrede hulle sal oortuig dat God hulle nooit uit sy hand sal laat val nie en dat hulle opnuut bewus sal word van sy liefde en genade-arm om hulle.
      CONTRIBUTORS: Milanie Vosloo EAN: 9781431613298 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 676 g HEIGHT: 220 cm
      PUBLISHED BY: Christian Art Books DATE PUBLISHED: 2015-08-17 CITY: GENRE: RELIGION / Biblical Meditations / General, RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 150 cm SPINE:

      Book Themes:

      Bible readings, selections and meditations, Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Milanie Vosloo verstaan die hart, siel en lewensdilemmas van vandag se vrou. Vandaar haar gewildheid as skrywer en openbare spreker. Afgesien van vrou vir haar man, Johan, en ma vir haar kinders, Marizelle en Johan, is sy ook die Besturende Direkteur van haar eie reklameagentskap, Uppe(R) Marketing. Hierdie suksesvolle maatskappy het al verskeie toekennings onder haar bekwame leiding ontvang. Milanie hanteer die rubriek "Siel van 'n vrou" in die tydskrif Leef. Sy is 'n topverkoper-outeur wat al duisende vroue se lewens verander het.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account