FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    sakpas Bybel met oordenkings vir meisies

Johan Smith

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format:

      366 temas ondersteun deur teksverse en 'n unieke kerngedagte om gelowige meisies te bemoedig. Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind. Dit roer onder-werpe aan wat alle gelowiges raak, van versekering van ver-lossing tot 'n geesdriftige lewe vir God. Elk van die 366 temas word ondersteun met verskeie teksverse en 'n unieke kerngedagte. Die Sakpas-Bybel-reeks bestaan uit vier uitgawes spesiaal vir mans, vroue, meisies en jong mans. Die kerngedagtes is ge-skryf deur Stephan Joubert (mans), Norma Rossouw (vroue) en Johan Smith (meisies en seuns). Agter in die Bybel is daar ook 'n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitne-ming, geloof en doel op te spoor. Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige om-standighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.
      CONTRIBUTORS: Johan Smith EAN: 9781431617227 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 175 cm
      PUBLISHED BY: Christian Art Publishers DATE PUBLISHED: 2018-01-01 CITY: GENRE: RELIGION / Biblical Commentary / General WIDTH: 115 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Criticism and exegesis of sacred texts

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account