FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Gebed wat berge beweeg

Gebed wat berge beweeg

Bennie Mostert

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format:

      Ervaar die wonderwerkende krag van God deur gebed. Ons sien die verval rondom ons: Kerke loop leeg, mense raak afvallig, wereldse standaarde verdring al hoe meer Christelike standaarde en beginsels, ekstremistiese godsdiensgroepe word 'n al hoe groter bedreiging. Ons sit hande in die hare en weet nie wat om te doen nie. In Gebed wat berge beweeg verduidelik Bennie Mostert dat dit die antwoord is: Gebed. Hy neem die leser op 'n reis deur die geskiedenis, van groot geestelike herlewings, persoonlike verhale, hedendaagse sendelinge en verhale uit die Bybel om te illustreer dat die enigste antwoord gebed is. Hierdie boek sal jou nie net help om te bid nie, maar ook om reg te bid. Gebed wat berge beweeg sal jou inspireer en aanspoor om meer te bid. God wag op jou gebede, Hy wil die beste vir jou he, Hy wil vir jou gee wat jy in sy Naam vra. Jy moet net bid. Naas die raad vervat in elke hoofstuk, sluit die boek ook af met 'n bylaag met praktiese riglyne vir gebed. Ontsluit die magtigste krag op aarde: vir jouself, jou land, jou geliefdes, asook die hele wereld.
      CONTRIBUTORS: Bennie Mostert EAN: 9781431618521 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 379 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Christian Art Publishers DATE PUBLISHED: 2018-01-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / Inspirational, RELIGION / Christian Living / Prayer, RELIGION / Prayerbooks / Christian WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Prayer and prayer books, Personal religious testimony and popular inspirational works

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account