365 Stories, beloftes en gebede bied 'n Bybelstorie, gebed en belofte uit die Bybel vir elke dag van die jaar. Die maklik-om-te-verstaan teks en pragtige illustrasies maak dit die ideale slaaptyd-storieboek vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat die gewoonte van daaglikse stiltetyd moet leer. Sommige van die bekende Bybelstories wat in die boek voorkom, sluit in die storie oor die skepping, Josef, die uittog uit Egipte, Simson, Dawid en Goliat, Jona, Daniel in die leeuhok, Jesus se geboorte, die barmhartige Samaritaan, die laaste ete, die opstanding en Jesus se hemelvaart.
Format:
CONTRIBUTORS: Bethan James
EAN: 9781431622580
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 223 cm
PUBLISHED BY: CUM
DATE PUBLISHED: 2021-10-21
CITY:
GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / Bible Stories / General
WIDTH: 175 cm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage general interest: Christianity