FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Identiteit

Identiteit

Alex Kendrick

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format:

      Wat 'n mens van jou eie doel en waarde glo, bepaal byna elke area van jou lewe - onder andere hoe jy dink en voel, hoe jy op omstandighede reageer en hoe jy jou verhouding met God en ander mense hanteer. Maar wat bepaal jou kern-oortuigings? Is dit gegrond op die waarheid? Of verander dit voortdurend na gelang van ander se opinies of jou eie emosies? Identiteit: Wie God se jy is is gebaseer op kragtige insigte in die Bybelboek Efesiers wat gekomplementeer word met persoonlike verhale en praktiese wysheid. Hierdie boek daag lesers uit om die Een wat elke mens deur en deur ken toe te laat om jou hart te rig. Identiteit: Wie God se jy is is geinspireer deur die fliek Overcomer. Hierdie boek deur die topverkoper-outeurs Stephen en Alex Kendrick spoor lesers aan om in die wonderlike lig van God se aanvaarding, oorvloedige seeninge en krag te leef.
      CONTRIBUTORS: Alex Kendrick EAN: 9781431623358 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 216 cm
      PUBLISHED BY: CUM DATE PUBLISHED: 2020-12-20 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 142 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account