FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    De Jagers in die Dorsland

De Jagers in die Dorsland

Nicol Stassen

    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Hardback

      In die jare 1891 tot 1893 het ongeveer 770 persone Transvaal verlaat en na Angola en Duits-Suidwes-Afrika getrek om hulle heil daar te soek. Dit staan bekend as die "sesde" Dorslandtrek. Sowat 45 De Jagers het in verskillende groepe aan hierdie epiese trek deelgeneem. Na die sesde Dorslandtrek het hulle tussen Angola, Suidwes-Afrika, Suid-Afrika en selfs Kenia rondgeswerf en verdere avonture oor die hele Suider-Afrika beleef. Sommige De Jagers het in 1928 van Angola na Suidwes-Afrika getrek en hulle daar gevestig, terwyl ander eers in 1958 uit Angola gerepatrieer is. Uit die beperkte beskikbare bronne is die verskillende trekroetes van die sesde Dorslandtrek gerekonstrueer en vir die eerste keer word 'n kaart van die verskillende trekroetes gepubliseer. 'n Geslagregister van bykans 1800 afstammelinge en aangetroude familielede van die De Jagers van die sesde Dorslandtrek en byna 500 foto's vorm 'n omvattende beeld van hierdie familiegeskiedenis.
      CONTRIBUTORS: Nicol Stassen EAN: 9781485309864 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 264 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2018-09-01 CITY: GENRE: HISTORY / Military / Revolutions & Wars of Independence, HISTORY / Africa / South / Republic of South Africa, HISTORY / Social History, POLITICAL SCIENCE / Political Ideologies / General, POLITICAL SCIENCE / World / African WIDTH: 245 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, 19th century, c 1800 to c 1899, Migration, immigration and emigration, Revolutionary groups and movements, African history, Social and cultural history

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account