FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Wanneer Gode Slaap

Wanneer Gode Slaap

Erwin Mortier

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      Met sy vyfde roman, Wanneer gode slaap, kruip die Vlaamse outeur Erwin Mortier onder die vel in van Helena, 'n byna honderdjarige vrou wat probeer om herinneringe om te skakel in taal. Sy kyk terug op haar kinderjare, die liefdes wat sy geken het, haar huwelik en haar ervarings van die Eerste Wereldoorlog - in Belgie die "Groot Oorlog" genoem - wat sy saam met haar ma en broer in Noord-Frankryk meegemaak het. Daar het sy egter ook haar man, die Britse soldaat en oorlogsfotograaf, Matthew, ontmoet en aan sy sy die gruwels van die oorlog met haar eie oe gesien. Gaandeweg ontstaan 'n intieme panorama van haar vaderland en 'n gelaagde en gestileerde teks wat ontgin wat en hoe daar nog verder oor die Eerste Wereldoorlog geskryf kan word. 'n Teks wat afspeel op die raakvlak tussen groot geskiedenis en intieme menselewens, taal en buitewereld, verbeelding en werklikheid, geskiedskrywing en poesie en wat vorm gee aan die onvermoe van woorde om werklik kontak te maak met ander. Hierdie roman is nie oor groot gebeurtenisse tydens die oorlog nie, maar die effek wat dit op gewone mense gehad het. Wanneer gode slaap is a novel about the magnitude and impact of the First World War, the recollections of which are recorded in the notebooks of an elderly woman, Helena. She was sent to her uncle's house before the war, and from there she witnessed scenes of indescribable horror. But it is also the place where she meets Matthew, a British Army photographer whom she eventually marries. This story is not about spectacular events, but rather about the people having experienced it. It is written with great empathy and engagement.
      CONTRIBUTORS: Erwin Mortier EAN: 9781485310754 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2020-07-20 CITY: GENRE: FICTION / War & Military WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      War, combat and military adventure fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account