FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Om beter te kan moor

Om beter te kan moor

Christelle van Rooyen-Wessels

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with

      Format: Paperback / softback

      Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar ’n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van ’n seun ’n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie?Wanneer die lyk van ’n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met ’n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar?Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ʼn vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek?Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.
      CONTRIBUTORS: Christelle van Rooyen-Wessels EAN: 9781485904717 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2022-04-01 CITY: GENRE: FICTION / Thrillers / Suspense, FICTION / Thrillers / General WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Thriller / suspense fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Christelle van Rooyen-Wessels is die skrywer van die rillers Adder (wat vir ʼn ATKV-Woordveertjie benoem is) en Brandmerk. Sy is op De Aar gebore en het daarna aan die Hoërskool Warrenton in die Noord-Kaap gematrikuleer. Christelle is tans die mediabestuurder van die Noordwes Koerantgroep. Sy woon aan die voet van die Magaliesberge in Rustenburg in Noordwes.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account