FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    'n Ultimatum vir liefde

'n Ultimatum vir liefde

Corne van Rooyen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      Na die tragiese dood van hulle seuntjie in ‘n motorongeluk, moet Ruhan en Anika die stukkies van hulle lewe optel. Anika sukkel om hul kind se dood te verwerk en in die proses verstoot sy vir Ruhan en lei dit tot talle rusies tussen hulle. Anika betrap vir Ruhan en sy sekretaresse in ‘n hartstogtelike omhelsing. Sy dagvaar hom vir ′n egskeiding, nét toe die president die lansdwye inperking aankondig. Ruhan stel Anika voor ‘n ultimatum: hy sal instem tot die egskeiding as sy na die inperkingstyd steeds dieselfde voel. Sy stem teësinning in, maar haar skuldgevoel, rou en onsekerhede bly egter tussen hulle kom en vergemaklik nie hulle verhouding nie. Gaan Ruhan dit regkry om Anika te oortuig hoe lief hy haar het, of is sy pogings tevergeefs?
      CONTRIBUTORS: Corne van Rooyen EAN: 9781776354825 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-11-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Fantasy / Humorous, FICTION / Romance / General WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Corné van Rooyen is in Pretoria gebore en het later grootgeword op Paulpietersburg. Ná skool het sy deeltyds gewerk terwyl sy deur Unisa studeer het. Sy was nog altyd baie lief vir lees en het van jongs af stories geskryf. Sy wou nog altyd graag ’n skrywer gewees het en het gedroom oor die dag wanneer sy haar naam op boeke in boekwinkels sou sien.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account