FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Oorkant jou

Oorkant jou

Juliana Coetzer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      Toe se sy, terwyl sy skuins afkyk na die mat, asof sy met haarself praat: "Vir te lank in my lewe het ek ongedefinieerd geleef. Ek weet nie wie ek is nie." Iets of iemand moet die katalisator wees wat 'n mens aan die dink sit oor jouself. Die vrou van Waterkloof was dit vir my, die een wat my oor myself laat wonder en bewus gemaak het: hier binne is 'n mens. Die vraag laat vra het: Wie is ek? Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op n reis wat eintlik ons almal sn is: Die pad van grootword en eienaarskap neem. Sy vertel hoe sommige kliente haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaar geskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venecia wat 'n tragiese simbool van verwaarlosing word. Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien - totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.
      CONTRIBUTORS: Juliana Coetzer EAN: 9781868428151 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 233 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: 2017-09-01 CITY: GENRE: PSYCHOLOGY / Psychotherapy / General, SELF-HELP / Personal Growth / General WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, Psychotherapy, Popular psychology

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account