Droe vrugte is die ideale gesondheidskos - veselryk en laag in vet. Dit smaak heerlik en is ryk aan verskeie vitamines en minerale. Hierdie titel wys jou hoe eenvoudig en maklik dit is om hierdie gesonde staatmaker in interessante rangskikkings en pragtige geskenke om te tower - smullekker om te eet en strelend vir die oog. Die verskeidenheid droe vrugte wat in die mark beskikbaar is, het dramaties toegeneem en daar is heelwat nuut wat kleur en smaak betref. Voeg hierby die uiteenlopende teksture en smake van die verskillende soorte vrugte, en jy het 'n wenner - die ideale kombinasie vir aantreklike en buitengewone snoepborde.
Format: Paperback / softback
CONTRIBUTORS: Rachele Franco
EAN: 9781875001248
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 430 g
HEIGHT: 261 cm
PUBLISHED BY: Metz Press
DATE PUBLISHED: 2000-01-10
CITY:
GENRE: CRAFTS & HOBBIES / General
WIDTH: 195 cm
SPINE:
Book Themes:
Handicrafts, decorative arts and crafts