Hierdie titel sal jou met nuwe oe na metal en staal laat kyk. Jy kan uit enige afvalmetaal, staal en draad 'n groot verskeidenheid nuttige gebruiks- en dekoratiewe items vir die huis skep. Hou jou oe oop vir 'n verskeidenheid staalvorms, -balletjies, halwe balletjies, vierkantige en ronde stawe, paalkoppies, piramides en nuwe of self ou geroeste sifdraad met verskillende patrone en verskillende groottes ogies en openinge. Metaalkuns bevat 'n magdom idees om jou te inspireer om ook jou eie ontwerpe uit afvalmetaal te skep, of bloot gewone gebruiksmetaal vir iets heeltemal anders aan te wend.
Format: Paperback / softback
CONTRIBUTORS: Alet Genis
EAN: 9781875001620
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 335 g
HEIGHT: 260 cm
PUBLISHED BY: Metz Press
DATE PUBLISHED: 2004-01-31
CITY:
GENRE: TECHNOLOGY & ENGINEERING / Metallurgy
WIDTH: 195 cm
SPINE:
Book Themes:
Metals technology / metallurgy