FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Kinders moet Oumas en Oupas he

Kinders moet Oumas en Oupas he

Cawood

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 75.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 75 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 12.50 per month!
      3x monthly payments of R 25.00 with
      4x fortnightly payments of R 18.75 with

      Format: Paperback / softback

      In hierdie boek gee Anne Cawood, ouerskapkenner en self 'n ouma van etlike kleinkinders, wyse raad aan grootouers wat hierdie wonderlike lewensfase betree of reeds daar is, met haar uitgebreide praktyknotas as basis. Oupas en oumas speel 'n geweldige groot rol in die lewens van die nuwe generasie – hulle eie kinders sowel as hulle kleinkinders s'n. Selfs in die hedendaagse wereld van tegnologiese ontwikkeling, oombliklike kommunikasie en blitsreise, is daar eenvoudig niks wat die sorg, liefde en ondersteuning van die uitgebreide gesin kan vervang in die lewensiklus waar grootouers die allerbelangrike skakel tussen die verlede en die toekoms vergestalt nie. Hierdie boek is gemik op alle grootouers, of enigiemand wat hierdie uiters belangrike rol in 'n kind se lewe vervul. Dit bied leiding en ondersteuning om grootouers insig te gee in die lewens van kinders in die 21ste eeu, en bevat talle wenke en inligting oor waardevolle vaardighede en positiewe strategiee om hulle kleinkinders te hanteer en geniet. So kan hulle steeds betekenisvolle lewens lei wat aan hul eie behoeftes voldoen, en hulle welverdiende vryheid en onafhanklikheid koester.
      CONTRIBUTORS: Cawood EAN: 9781920268329 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 292 g HEIGHT: 245 cm
      PUBLISHED BY: Metz Press DATE PUBLISHED: 2010-09-30 CITY: GENRE: FAMILY & RELATIONSHIPS / Parenting / General WIDTH: 171 cm SPINE:

      Book Themes:

      Parenting: advice and issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account