FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Speel leer slim

Speel leer slim

Dr Melodie de Jager

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      Kinders ontwikkel voortdurend en gedy as daaglikse roetine 'n interaktiewe speletjie word. Speel Leer Slim is 'n gids om Ma en Pa (en ideaal alle versorgers) te help om hulle kind se liggaam, hart en verstand met weldeurdagte ingryping te help vorm. Dit bevat hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel. (Gemik op kinders tussen 3 en 7 jaar oud.) 'n Kind moet die lewe ervaar om deel daarvan te word. Help jou kind so om die lewe deur haar daaglikse roetine te ervaar: benoem alles waaraan jy raak; verduidelik wat om julle gebeur; wys haar hoe dinge werk en gee haar hope geleenthede om te ontdek en te leer, te beweeg en vrae te vra. Jy hoef nie al die antwoorde te ken nie – leer jou kind van kleins af om self die antwoorde te vind. Hierdie boek is nie 'n afmerklys wat jy arbitrer moet invul of voltooi nie. Dis 'n padkaart om jou op jou kind se ontwikkelingspad te begelei. Daar is nie ouderdomsaanduidings nie, want elke kind ontwikkel teen haar eie tempo. 'n Kind se ontwikkeling is nie 'n resies wat gewen moet word nie. Dit is 'n reis op pad na skoolgereedheid waartydens vaardighede ontwikkel, kennis ontdek en duisende ervarings beleef moet word.
      CONTRIBUTORS: Dr Melodie de Jager EAN: 9781920479596 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 772 g HEIGHT: 260 cm
      PUBLISHED BY: Metz Press DATE PUBLISHED: 2012-12-12 CITY: GENRE: FAMILY & RELATIONSHIPS / Parenting / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Parenting: advice and issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Dr Melodie de Jager is ‘n gekwalifiseerde kleuterskoolonderwyser met ‘n meestersgraad in Wetenskap- en Wiskundeprogramme, en ‘n doktorsgraad in die rol van neurologiese integrasie in die leerproses. Sy bied verskeie slypskole aan, is ‘n gereelde gas op TV- en radioprogramme, en is uiters gewild as sleutelspreker. Sy is die skrywer van onder meer Mind Dynamics, Kopskuiwe en BabaGim, en is op die Amrikaanse Biografiese Instituut se lys Merkwaardige Vroue van die 21ste Eeu.Liz Victor is ‘n gekwalifiseerde onderwyser met ‘n nagraadse diploma in remediërende onderwys. Sy het TOPTOTS-program vir Ma-en-kind-klasse as franchise ontwikkel en is steeds voortdurend betrokke by navorsing om die gehalte van die programinhoud waarvoor TOPTOTS bekend is, te handhaaf en verbeter. Sy is ‘n gereelde aanbieder van en spreker by seminare en skryf artikels oor Kleuterontwikkeling vir die Natal Mercury.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account