FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

Bruce Cairncross

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 120.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 120 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 20.00 per month!
      3x monthly payments of R 40.00 with
      4x fortnightly payments of R 30.00 with

      Format: Paperback / softback

      Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend. Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op die wat die bekendste of algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met ¿n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se unieke geologiese erfenis.

      RELATED PRODUCTS

      Loading

      CONTRIBUTORS: Bruce Cairncross EAN: 9781920544713 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 165 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2013-05-22 CITY: GENRE: NATURE / Rocks & Minerals WIDTH: 110 cm SPINE:

      Book Themes:

      Southern Africa, Rocks, minerals and fossils: general interest

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account