FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 2 3 in 1 KABV studiegids

Liesl Sterrenberg

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 289.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 289 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.16 per month!
      3x monthly payments of R 96.33 with
      4x fortnightly payments of R 72.25 with

      Format: Paperback / softback

      Hierdie boek is DEEL 2 van 'n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL II van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewe op die Molekulere, Sellulere en Weefselvlak en Diversiteit, Verandering en Kontinuiteit. Beide DEEL 1 en DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en 'Snelvure' per module en Gedetailleerde memo'sHierdie 3 in 1 studiegidse spreek tot leerders van alle vermoens en leerstyle. Dit verskaf duidelike, nuut-nagevorsde notas en kolpuntlys-opsommings. Duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe. Vakmateriaal is in kleiner dele opgebreek en praktiese wenke word deurgaans gegee. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. 'n Wye reeks vrae en antwoorde berei leerders vir hul finale eksamens voor. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
      CONTRIBUTORS: Liesl Sterrenberg EAN: 9781920568863 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 300 cm
      PUBLISHED BY: The Answer DATE PUBLISHED: 2016-11-16 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Science & Nature / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Sciences, general science

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account