Format: Paperback / softback
'n Biografie van die bekroonde skrywer Jeanne Goosen, met foto's, briewe en bydraes van vriende wat vertel hoe hulle die ikoniese figuur ken. Die skrywer, Petrovna Metelerkamp, is die 2019-wenner van die ATKV-Veertjie vir nie-fiksie vir Ingrid Jonker - 'n Biografie. Die boek bevat materiaal wat voorheen ontoeganklik was en beloof om ure se leesgenot te verskaf aan die duisende aanhangers van die digter-dramaturg en skrywer van Ons is nie almal so nie.
CONTRIBUTORS: Petrovna Metelerkamp
EAN: 9781928283393
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 230 cm
PUBLISHED BY: Hemel en See Boeke
DATE PUBLISHED: 2020-10-20
CITY:
GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Literary Figures, POETRY / General
WIDTH: 160 cm
SPINE:
Book Themes:
Afrikaans, Poetry by individual poets, Biography: writers