FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Skaakmat in Elf

Labuschagne
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 41.66 per month!
      3x monthly payments of R 83.33 with
      4x fortnightly payments of R 62.50 with
      Twee vroue Mossadagente, een 'n Suid-Afrikaansgebore musiekonderwyseres en die ander 'n Britse plantkundige, probeer om die meesterbrein agter die terreuraanval op die Israeliese Olimpiese span by die 1972-Spele in Munchen op te spoor en te elimineer. Een misluk, met katastrofiese en verrassende gevolge. Die ander slaag, maar die nadraai is bittersoet. Op die vyftigste herdenking van die terreur-aanval vertel hul vriendin hulle verweefde verhaal aan 'n navorser. Dit ontplooi tydens 'n skaakspel bestaande uit elf skuiwe. Die vraag is egter wie word in die finale skuif vasgetrek? Hierdie historiese fiksie debuutroman is gebaseer op ware persone en gebeure en speel af op die wereldverhoog.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Labuschagne EAN: 9781991256478 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2023-09-01 CITY: GENRE: WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Etienne Labuschagne is in 1961 in Durban gebore. Hy is 'n senior advokaat wat as lid van die Pretoria balie praktiseer sedert 1988. Sy betrokkenheid by hoeprofiel-publieke regsake is goed gedokumenteer. Sy loopbaan as skrywer het sowat vyf jaar gelede begin met die skryf en illustreer van kinderverhale.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account