Search results for "9781432301996"

Die Amptelike K53 Net die Toets
Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die Toets ideaal vir enige iemand wat so 'n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensietoets afle. Met meer as 160 vrae wat alles dek van Padreels, Waarskuwingstekens, Inligti ngstekens en Padmerktekens tot Voertuigkontroles, Motorfietse en Reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue afl¿. Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook 'n nutti geafdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgele word.
R 93.00

