Search results for "9781485900443"

Dagboek van 'n Wimpy Kid: Kluitjies Bak
Die druk laai op teen Greg Heffl ey. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil he hy moet die kontroles wegpak en sy "kreatiewe sy" verken. En asof dit nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai. Sy lewe is 'n riller! Dan ontdek hy 'n pakkie suurwurms, en dit gee hom 'n plan. Kan Greg sy ma paai met sy eie fl iek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?
R 202.00

