Search results for "9781775844044"

Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika
Sasol Eerste Veldgids tot Roof voels van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto's en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoels in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
R 120.00

