FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Op die plaas-emosiereeks: Karamel se bene bewe

Theresa van Baalen, Megan Bird

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 135.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 135 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 22.50 per month!
      3x monthly payments of R 45.00 with
      4x fortnightly payments of R 33.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
      CONTRIBUTORS: Theresa van Baalen, Megan Bird EAN: 9780639608273 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-09-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Social Themes / Self-Esteem & Self-Reliance WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage personal and social topics: Self-awareness and self-esteem

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Theresa van Baalen se eerste twee prenteboekpublikasies, Aspris-krokkedis en Karla Krullebol, is albei met ATKV-Kinderboektoekennings bekroon. Aspriskrokkedis het ook in 2012 die Tienie Hollowaymedalje vir Kleuterliteratuur ontvang. Theresa is veral bekend as skrywer van die gewilde Sanri Steyn-reeks. Sy het al in ander genres ook geskryf, maar kinderstories sal altyd haar eerste liefde wees. Sy het onlangs begin om haarself te leer ukulele speel, maar sal liewer nie haar rekenaar permanent vir ’n ukulele verruil nie. Megan Bird is ’n Suid-Afrikaanse illustreerder wat in Pretoria bly. In samewerking met TBWA Durban en die aangepaste ateljee in Space Ace het sy die Assagi-leiersprys ontvang. Met jare se ondervinding agter die rug is sy absoluut passievol oor illustrasie en ontwerp en sit sy haar hart en siel in haar werk. Sy spesialiseer in natuur- en opvoedkundige illustrasies en vind spesiale inspirasie vanuit die wetenskapwêreld.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account