FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Virus

Jaco Jacobs, Daniel du Plessis

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 41.66 per month!
      3x monthly payments of R 83.33 with
      4x fortnightly payments of R 62.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      ’n Week gelede was Jake nog ’n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in ’n verwoeste stad. Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar ná die uitbreek van die virus is die wêreld ’n vreemde, skrikwekkende plek waar gevaar om elke draai skuil en waar jy nooit seker is wie jy kan vertrou nie.
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Daniel du Plessis EAN: 9780799344592 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2012-08-10 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Science Fiction / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop. Daniël du Plessis is ’n kunstenaar, grafiese ontwerper en illustreerder. Sy stripkuns is in vele plaaslike en internasionale publikasies opgeneem en van sy kunswerke het al in telke uitstallings gehang. Tussendeur sy illustrasiewerk vir plaaslike uitgewers en kunswerke vir uitstallings, gee hy klas by ’n private ontwerpkollege. Hy het ’n groot passie vir boeke, hy versamel graag plaaslike boom- en plantsoorte en het ’n sterk belangstelling in insekte. Hy woon en werk in Pretoria, Suid Afrika, met sy lewensmaat, Yolanda en ’n kat, Busta.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account