FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Jock van die Bosveld en ander ware dierestories

Wendy Maartens, Alex van Houwelingen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.
      CONTRIBUTORS: Wendy Maartens, Alex van Houwelingen EAN: 9780799389289 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-05-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans in Table View. Wendy is veral bekend vir haar deeglike navorsing om geliefde en vergete Suid-Afrikaanse verhale weer vir oud en jonk toeganklik te maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Lena se bottelboom, ’n Ster met strepe, Prinses Mossienes, Drie hoera’s vir Denver, Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reëndag, My eerste atlas: ’n wêreld-atlas vol asemrowende feite, Vertel vir my ’n storie, Die beste Suid-Afrikaanse spookstories en die mees onlangse Helde van Suid-Afrika¬-reeks. Alex van Houwelingen was van jongs af versot op teken. Hy het in 2006 ’n kursus in inligtingsontwerp aan die Universiteit van Pretoria voltooi, maar daarna besluit om eerder ’n vryskutloopbaan as illustreerder te volg. Hy geniet dit om in ’n verskeidenheid mediums te werk, onder meer waterverf, houtskool, potlood, olieverf, akriel en pen en ink. Hy woon in Pretoria en is die trotse pa van twee kleuters, Robin en Madelein.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account