FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Sanri Steyn Omnibus 2

Theresa van Baalen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Dit sluit in: # 5: Die monsters van Middernagstraat, # 6: Die nag van die weerwolwe, #7: Die vampiere van vlermuishoogte
      CONTRIBUTORS: Theresa van Baalen EAN: 9780799390728 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2019-08-20 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Theresa het haar eerste stories as kind reeds op haar ma se Olivetti tikmasjien getik, en niemand was blyer oor die uitvinding van die rekenaar as sy nie! Sy woon reeds byna twintig jaar in Port Nolloth, waar die omgewing en die mense haar inspireer. Sy is deeltyds huisvrou en ma van twee bedrywige seuns, en werk sommige oggende van die week vrywillig by die Port Nolloth Museum. As sy nie skryf nie, hou sy haarself besig met allerhande soorte handwerk. Sy is versot op kinderboeke omdat daar soveel ruimte is vir kreatiwiteit.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account