FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Salemstraat

Erla-Marie Diedericks

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Salemstraat is ’n straat soos enige ander in die voorstede. Behalwe dat dit in ’n geslote sirkel rondom ’n speelparkie vorm. Salemstraat se mense roem hulself daarop dat hulle mekaar ken en omgee vir mekaar (“ons is close hier in die close”), maar agter geslote deure het elkeen sy geheimpie. Wanneer Emilee se man MJ tydens sy veertigste verjaardagpartytjie wegraak, begin die straat gons. Almal het ’n ander storie, ’n nuwe staaltjie, ʼn geheim of twee wat skielik uitkom. Almal wil weet: Is Emilee verantwoordelik?Huishoudings is verdeeld oor Emilee. Stefanus, oud-weermagman, glo byvoorbeeld vas Emilee is ʼn regte “kortgat korporaal”, terwyl sy vrou weer sê dat MJ ʼn “vreemde man” is. Annique is die meeste vroue in die straat se skoonheidsdeskundige; oor mani’s en pedi’s hoor sy meer as wat mens dink. Alexandra, die Russiese gypsy, het ʼn skelm verhouding met MJ gehad – en sy het hom juis gewaarsku dat dit slegte karma is om jou veertigste te vier; jy nooi die dood in jou huis. Devon spandeer meer tyd in die gewelddadige alternatiewe wêreld van rekenaarspeletjies as die werklikheid om hom. En Riaan, ’n misdaadjoernalis, wat pas ingetrek het in Salemstraat, het juis gehoop hy kan wegkom van misdaad.Satan het nog altyd in die suburbs geskuil. Almal steek hier hul geraamtes in duur, ingeboude hangkaste weg. En dit neem nie veel om dit te laat uittuimel nie.
      CONTRIBUTORS: Erla-Marie Diedericks EAN: 9781776359745 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 240 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-06-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Thrillers / Crime, FICTION / Crime WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Erla-Mari Diedericks is ’n joernalis, rubriekskrywer en outeur. Sy is al meer as30 jaar ’n joernalis en het haar droom verwesenlik om vir byna elke publikasiein SA te skryf, waaronder Fairlady, Femina, You, Huisgenoot, Sarie, rooi rose,Idees, Tuis, Keur – en selfs Playboy. Sy het ook al geskryf vir Beeld, Die Burger,Rapport en Sunday Times. Sy het agt romans op haar kerfstok – Sin, Sushi &Survival, Still Standing, Seks, leuens en die internet, Agter grendels, V-Verhale,Die kontrak, Dominique en Die bewonderaar. Tans skryf sy rubrieke vir Netwerk24wat dikwels die manlike geslag ontstig.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account