FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Waar die doringbome sing

Waar die doringbome sing

    Product form
      FORMAT:

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Die drie Van der Walt niggies is elkeen vasgevang in hul eie uitdagings na die onlangse warrelwind van gebeure. Lenore worstel met ’n groot persoonlike verlies. Die kringloop van haar beproewinge oor die afgelope tyd het haar vrese oor verlating wat sy al in kleintyd ontwikkel het; net verder verdiep. Maar noudat sy self ’n ma is; besef sy dat sy haarself hiervan sal moet bevry om ’n standvastige ouer vir haar kinders te wees. Hulle oupa Tjaart se visie vir Bateleur-reservaat rus ook op haar skouers; en sy dra swaar daaraan om getrou hieraan te bly. Bella; wat al in haar tienerjare wees gelaat is ná haar ouers se selfvernietigende besluite; begeer ’n familie van haar eie. Ná haar broer; Jaco; se hartseer dood in ’n skiettragedie; het sy in haar alleenheid die ideaal van ’n perfekte familie nagejaag. Maar miskien is daar tog ’n hegte kring van liefde vir Bella bedoel wat nie uit die standaard definisie van die perfekte familie bestaan nie; maar eerder in die warm koestering van ’n laslap familie. Tarien se fokus is só onwrikbaar gevestig op haar toewyding aan die Here en die opofferings wat sy in haar diens aan Hom maak; dat sy nie besef haar sendeling bestaan het ’n selfopgelegde prys geëis wat die Vader nooit van haar gevra het nie. Haar ma is sterwend en Tarien begin wonder oor haar im-pulsiewe; romantiese uitkyk op die lewe en hoe dit haarself en haar naastes benadeel. Sy begin twyfel of dit ooit só moes wees. Miskien lê die antwoorde op haar vrae en brose behoeftes op haar grootwordplaas ...
      CONTRIBUTORS: Waar die doringbome sing EAN: 9781779880161 COUNTRY: South Africa PAGES: 272 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-11-01 CITY: GENRE: FICTION / Religious WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Religious and spiritual fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Elize Parker is ’n omgewingsjoernalis en skrywer van twee Christenfiksie-reekse; sowel as talle dagstukkieboeke in Engels en Afrikaans. Sy was sewe jaar ’n kolomskrywer vir Huisgenoot-tydskrif en verbonde aan nuusspanne van Laevelder-koerant en Bulletin Radio-nuusagentskap. Sy val graag in die pad na die Weskus om oor krimpende pikkewynbevolkings te skryf en stap agterpaaie van die Overberg op soek na vlugvoetige rooikatte. Elize werk as ’n joernalis en woon in Pretoria. Sy is ma van twee dogters; onderwyseres Ruby; en navorser oor pandemies; Edyth. Sy droom daaroor om ’n boek te skryf oor bedreigde groot kat bevolkings soos leeus en tiere.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account