FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Volledige Sprokies Van Grimm

Marita van der Vyfer

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Hardback

      "Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing." So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem. Hierdie fris, lewendige nuwe vertaling deur die bekroonde jeugskryfster Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek . Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in Afrikaans in een band verskyn. Ook die herkoms van elk van die 210 sprokies wat aan die hand van verskeie bronne nagegaan is, word vir die eerste keer in Afrikaans opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders - Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber - in 'n Afrikaanse uitgawe gebruik word. Dit is 'n herdruk van die 1984-uitgawe deur Rubicon-Pers.
      CONTRIBUTORS: Marita van der Vyfer EAN: 9781869191290 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 1670 g HEIGHT: 268 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2006-07-14 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Legends, Myths, Fables / General WIDTH: 190 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Traditional stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account