FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Davy Samaai: Kampioen van die Struggle

le Cordeur

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 10.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 10 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 1.66 per month!
      3x monthly payments of R 3.33 with
      4x fortnightly payments of R 2.50 with

      Format: Paperback / softback

      Hierdie boek het ontstaan as 'n verhaal oor die lewe van 'n besonderse mens: David Samaai. Maar baie gou besef jy dat dit eintlik 'n boek oor 'n baie besonderse familie, die Samaai-familie woonagtig in Paarl, is. Davy Samaai was 'n legendariese tennisspeler, 'n begaafde musikant, 'n inspirerende skoolhoof of hardwerkende onderwyser. Hy het ook met sy voorbeeld gelei.
      CONTRIBUTORS: le Cordeur EAN: 9781928530039 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2021-02-21 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Sports, MUSIC / General, SPORTS & RECREATION / Racket Sports / Tennis WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Music, Biography: sport, Tennis

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Michael le Cordeur is 'n professor en hoof van Kurrikulumstudie aan die Universiteit van Stellenbosch. Voorheen was hy 'n onderwyser, skoolhoof en ' n Insekteur van Onderwys. Hy is 'n gereelde rubriekskrywer en 'n kommentator oor onderwys en het verskeie toekennings ontvang waaronder vyf rektorstoekenings, 'n goue medalje van die Suid-Afrikaanse Akademie, die Universiteit se Kanselierstoekenning (2014) en Mediadenkleiers in 2018 en 2019. Sy vorige boeke sluit in: Die Wellingtonse klopse(2013) en Ons kom van vêr(2016) Halala Suid-Afrika(2019) en Davy Samaai- The people's champion (2021.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account